#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

GROOTfm 90.5

Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES! GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan: #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020

Categorias: Para toda la familia

Escuchar el último episodio:

Op Vrydagoggend, 6 Maart 2020 sit die blinkoog-Monnies reeds om 06:45 tjoepstil op die pawiljoene – gereed om teen 07:00 hulle #GROOTgees met ons te deel. Die oggend word afgeskop met die belangrikste gees, die Heilige Gees en elke Monnie sing uit volle bors saam: “Jesus, die sterke leeu van Juda” Die Monnies glo ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees en na ‘n Olimpiese Spele Monnie-kampioen-optog deur al die leerlinge en personeel wat gaan deelneem aan die 90.5 of uit “gameshow” wys elke graad, selfs die graad R’e vir ons hulle gees deur ‘n liedjie en ‘n kreet op te voer of selfs hulle gees vir gesonde oefening vir ons te wys deur hoola-hoops, fietsry en eenbeentjie-spring. Oppad terug kantoor toe, sing ons nog heerlik saam op die deuntjie van Snotkop en Ricus se Boerepompie: “Almal hou van ‘n blinkoog-Monnie!” Dankie Monnies! Ons ogies blink self nadat ons julle #GROOTgees beleef het.

Episodios anteriores

  • 63 - SKOOL MET DIE GROOTSTE GEES - Laerskool Monumentpark 
    Fri, 06 Mar 2020 - 0h
  • 62 - Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP - spesiale aanbieding 
    Fri, 18 Oct 2019 - 0h
  • 61 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Waterkloof 
    Fri, 18 Oct 2019 - 0h
  • 60 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Anton van Wouw 
    Thu, 10 Oct 2019 - 0h
  • 59 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Lynnwood 
    Fri, 20 Sep 2019 - 0h
Mostrar más episodios

Más podcasts para toda la familia bolivianos

Más podcasts para toda la familia internacionales

Elige la categoria de podcast